TEN minste 13 leerders is Maandagoggend dood in ’n ongeluk in Vanderbijlpark, suid van Johannesburg. Die kinders was op pad ...
Terwyl talle studies op die swak geletterdheidsvlakke van Suid-Afrikaanse skoliere wys, doen Solidariteit Helpende Hand ’n reusestap om tradisionele geletterdheid en sogenaamde “nuwe” geletterdheid ...
Die berig “SAOU sê oor skole se sukses” (VB, 14/02) verwys. Soms kry belangrike gebeure nie die nodige aandag in die media nie. ’n Goeie voorbeeld is die uitsonderlike prestasies van Afrikaanse skole.
Die spelling en ander taalvaardighede van Afrikaanse leerlinge is nou die swakste tot nog toe, met moderne tegnologie wat ’n groot rol hierin speel, het onderwysers die afgelope week gekla. Dit word ...
Dalk is jy as ouer al radeloos om die kleinspan tydens die verpligte korona-inperking besig te hou. Dit is weer tyd vir die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se jaarlikse ...
KAAPSTAD - Terwyl leerlinge vanoor die land die einde van die skooljaar vier, het die kinders van die Kaapse Vlakte 'n pleidooi aan die president gerig vir 'n veiliger omgewing waar hulle kan speel.