Andries Vermeulen se naam is sinoniem met grappies en kampvuurstories. Op die 6de Julie het hy egter sy bekfluitjie geruil vir ‘n Bybel en sielsverhale om ‘n braaivleisvuur, by Deo Victoria se eerste ...
Ná die wegholsukses van sy dubbelalbum, Kô lag ‘n bietjie, is Andries Vermeulen terug met ’n versameling van sy beste musiek en stories. Dié nuwe dubbelalbum, In Afrikaans, spog met 10 liedjies en 30 ...