Ek is 18 mar lyk asof ek 12 is omdat ek so klein en fyn gebou is...as ek klere gaan koop moet my ma dit altyd kleiner maak dis n gesukkel, ek het al alles probeer om gewig op te tel shskes gedrink en ...
ek het 'n vriend wat baie graag gewig wil optel, maar wil op 'n gesonde manier op tel. hy is nogals lank, is nie seker hoe lank nie, maar lank. op die oomblik is hy net vel en been, ek maak vir hom ...