’n Vrou van Bela-Bela het haar boeglam geskrik toe sy ’n slang in haar wasmasjien gevind het. ’n Plaaslike slangkenner sê inwoners moet versigtig wees in die somermaande wanneer slange meer aktief is.